Tuesday, February 19, 2008

Paris Hilton Amerikaanse sosiale persoonlikheid, aktrise, model, outeur en sangeres

Paris Hilton Amerikaanse sosiale persoonlikheid, aktrise, model, outeur en sangeres

Paris Hilton
Paris Hilton

Paris Whitney Hilton (gebore op 17 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse sosiale persoonlikheid, aktrise, model, outeur en sangeres. Die oorspronklike rede vir haar bekendheid, is omdat sy die dogter is van Richard Hilton, wat bekend is vir sy befaamde Hilton Hotel-groep. 'n Video-opname van haar terwyl sy seks met haar kêrel het, het aan haar baie publisiteit verleen. Dié skandaal het ook belangstelling in haar realiteitsprogram, The Simple Life, tot gevolg gehad. Dit is gevolg deur 'n rits persoonlike skandale en publisiteitspogings.

Hilton het ook internasionale erkenning en verskeie toekennings ontvang vir modelwerk, rolspel en skryfkuns.

No comments: